VIDEO: Ouma en oupa dag by Burgersfort Laerskool

Ouma en oupa dag is iets waarna die jong klomp die heel jaar al na uitsien en wat is fees was dit nie.

Dit is ‘n jaarlikse herhaling waar ouma en oupa saam hul jong klomp skool toe kom vir ‘n bederf en vermaak.

Lees die volledige berig in hierdie Vrydag se uitgawe (30/08/2019).

Back to top button