Observer Daller
-
Twee Ben Viljoeners gekies vir nasionale span
Observer DallerTwee van Groblersdal se eie toer na Spanje as deel van sewes.
-
Groblersdal polisiestasie nie gesluit
Observer DallerGroblersdal Polisiestasie is nie gesluit nie, die kanthek is oop.
-
Hoërskool Ben Viljoen by Fast 5-netbaldag
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen netbalspanne eindig in die 10de en sesde plekke onderskeidelik in die Fast 5-netbaldag by Hoërskool Middelburg.
-
Marble Hall tennisspeler presteer by IPT-byeenkoms
Observer Daller’n Tennisspeler van Laerskool Marble Hall wen tien van haar wedstryde tydens die interprovinsiale tennistoernooi (IPT o/13) in Pretoria.
-
Malies se langasems meet kragte by Lord Milner
Observer DallerLaerskool Marble Hall se atlete het verskeie medaljes ingepalm tydens ’n liga-landloopbyeenkoms by Laerskool Lord Milner in Settlers.
-
Hoërskool Ben Viljoen se hokkiebokkies op Liggie-velde
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen se o/14 hokkiespan speel gelykop teen Ligbron Akademie met ’n telling 2-2 tydens ’n vriendskaplike wedstryd.
-
Malies se mini-hokkiespanne meet kragte
Observer DallerLaerskool Marble Hall se mini-hokkiespanne meet kragte teen Laerskool Kragbron en Laerskool Eugene Marais.
-
Hoërskool Ben Viljoen hengelaars by ligabyeenkomste
Observer DallerHoërskool Ben Viljoen se hengelspanne eindig in onderskeidelik die vyfde en sewende plekke tydens die ligabyeenkomste.
-
Hoërskool Ben Viljoen atlete by inter-provinsiale landloopbyeenkoms
Observer DallerVyf landlopers van Hoërskool Ben Viljoen het deelgeneem aan die Interprovinsiale landloopbyeenkoms by die Kees Taljaardstadion.
-
Hoërskool Ben Viljoen leerders presteer by nasionale Taekwon-Do kampioenskappe
Observer DallerDie vier leerlinge het altesame met vyf medaljes, asook die toekenning vir die beste deelnemer onder 13, weggeloop.









