News

Seuntjie veg met vuisies teen rowers wat sy pa met messe aanval

Terwyl rowers na sy pa gesteek het met messe, het ’n agtjarige seuntjie ook probeer om te help deur die rowers te slaan met sy vuiste. Eers toe sy pa kwaai op hom gil om sy ma in die apteek te gaan haal, het klein Charles Kruger (jnr) uitgespring en hulp gaan soek.

Rowers het probeer om mnr. Charles Kruger (snr) te beroof voor die Bambanani Apteek in Cowen Ntulistraat en het hy en sy kind teruggeveg.

’n Volledige berig oor die traumatiese gebeure kan in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer gesien word.

 

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button