Die o/18 Blitz span van Hoërskool Middelburg is die Mpumalanga Fast 5 wenners. Voor: Thagang Nkareng, Miché Leonard en Bohlale Sekhoto. Agter: Thando Mokoena, Dané Binneman, Phila Ntuli, Mandy Blunden (Afrigter), Liezel Jansen van Nieuwenhuizen (Bestuurder), Janel Raulstone, Zanele Soviya en Inge Truter.
Die uitspele het op Nelspruit plaasgevind en die uitslae van die dag lyk as volg met die Middie se tellings eerste:
• o/15 Griffons: 25–7 vs Mash, 17–32 vs Nelspruit Lynx, 19–13 vs Hoogenhout en 9–28 vs Ermelo.
• o/15 Phoenix: 15–22 vs Nelspruit en 21–21 vs Ermelo.
Dané Binneman se oog was verseker inlyn met die doel.
• o/18 Blitz: 35–3 vs Nelspruit Carcals, 34–7 vs Ermelo, 52–4 vs HTS Witbank (kwart-finaal), 34–19 vs HTS Middelburg (semi-finaal) en 24–21 vs Secunda (finaal).
Die o/18 Blitz span eindig eerste in Mpumalanga.
Volgende op die span se program is die Suid-Afrikaanse Skole Netbal (SASN) kampioenskappe wat vanaf 3–4 Oktober by Laerskool Concordia in Boksburg plaasvind waar die top skole teen mekaar deelneem.
Miché Leonard in aksie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am a young journalist who recently started working at the Middelburg Observer.
My field of focus at Mobserver currently covers mostly sport activities. I have a very big passion for photography, music and online games.
At this moment I am almost done with my first year in the studies of Theology.