News

Soektog na Willem skuif weg van rivier af

Die soektog na Willem Kruger het pas weggeskuif van die Vaalrivier af.

“Ons skuif weg vanaf die rivier. Leidrade word opgevolg. Daar is geen positiewe vordering tans nie,” het mnr. Sakkie Louwrens (Bosveld Misdaad Ondersoeke) pas gesê.

Hy wou nie uitbrei waarheen die nuwe leidrade hulle lei nie.

Enige nuwe inligting kan aan mnr. Louwrens deurgegee word by 071 798 7954.

  • Sedert Willem Sondag in die vroeë oggendure verdwyn het vanaf die Henbase Lodge, waar hy ‘n rampartytjie bygewoon het, is daar die hele tyd in die Vaalrivier na hom gesoek. Die rivier loop langs die lodge verby.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button