Observer Daller

Laerskool Julian Muller-redenaars by ATKV-finaal

Laerskool Julian Muller se redenaars het hul staal gewys by die ATKV-finaal redenaarskompetisie.

Laerskool Julian Muller is deur twee van hul leerlinge, Motheo Mputhi (graad 5) en Aneena Mathew (graad 6) verteenwoordig by die ATKV-finaal redenaarskompetisie.

Die kompetisie het by Klein Kariba plaasgevind en die uitslae is ’n paar dae later bekendgemaak.

In die afdeling vir Afrikaans addisionele taal het Motheo in die graad 4 tot 5 kategorie ’n algehele agtste plek behaal.

In die afdeling Afrikaans addisionele taal het Aneena in die graad 6 tot 7 kategorie ’n algehele 13de plek behaal.

Aneena Mathew. Foto: Verskaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button