Observer Daller

Hoërskool Ben Viljoen dogterskrieket: 55 lopies vir 54 balle

Hoërskool Ben Viljoen se dogterskrieketspan het teen Hoërskool Ellisras 55 lopies van 54 balle aangeteken.

Hoërskool Ben Viljoen se dogterskrieketspan het teen Hoërskool Ellisras te staan gekom tydens die derde ligawedstryd vir die seisoen.

Die dogterspan het ongelukkig vasgeval, alhoewel Danelle Hall daarin geslaag het om 55 lopies van 54 balle aan te teken, asook om ’n driekuns vir slegs sestien lopies te behaal met haar boulwerk.

Danielle Seyffert. Foto: Verskaf.

Danielle Seyffert teken 20 lopies aan, terwyl Chanté van Aswegen daarin slaag om twee paaltjies te vat.

Chanté van Aswegen. Foto: Verskaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button