Observer Daller
Hoërskool Ben Viljoen leerlinge by interhoër skaakkompetisie
Hoërskool Ben Viljoen is vierde by Bosveld Interhoër skaakkompetisie.
Die Bosveld Interhoër skaakkompetisie het in Mookgophong plaasgevind en Hoërskool Ben Viljoen het ’n algehele vierde plek behaal!
Die verskil tussen Ben Viljoen en Hoërskool Frikkie Meyer, in die derde plek, was slegs een punt.
Die skool wens Thato Mphahlele en Bradley Nhika baie geluk wat onderskeidelik Bord 4 en Bord 5 se wenners was.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
