Observer Daller

‘Vir Kersfees wil ek graag…’

Laerskool Julian Muller se graad 1 leerlinge het spesiale Kersbriefies vir Kersvader geskryf.

Al die graad 1’s van Laerskool Julian Muller was baie soet hierdie jaar en verdien hulle om ten minste een of twee van die artikels op hul wenslysies te kry.

Mia van der Westhuizen. Foto: Verskaf.
Franco Terblanche. Foto: Verskaf.
Paballo Makofane: Dear Santa. I was very good this year. I would like a big butterfly wings so I can fly and a magik wand for Christmas.
Naledi Manasoe: Dear Santa. I was very good this year. I would like to have a doll for Christmas.
Mijanke Cronje: Liewe Kersvader. My naam is Mijanke. Ek is 7 jaar oud. Ek was baie soet gewees. Kan ek asseblief ’n horlosie kry. Kan ek asseblief ’n skopfiets kry.
Hunter Coetzee: Liewe Kersvader. My naam is Hunter en ek is 7 jaar oud. Ek was baie soet gewees. Mag ek asseblief ’n Nintendo Switch en baie speletjies kry?
Hilmari Barnard: Liewe kersvader. My naam is Hilmari. Ek is 7 jaar oud. Ek was baie soet gewees. Kan ek asseblief ’n horlosie en khoki’s kry.
Danika Engelbrecht: Liewe Kersvader. My naam is Danika. Ek is 7 jaar oud. Ek was soet gewees. Kan ek asseblief ’n LOL kry en ’n regte slang kry.
Amelia Viljoen: Liewe Kersvader. My naam is Amelie. Ek is 6 jaar oud. Ek was baie soet gewees. Kan ek asseblief ’n elf kry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button