Observer Daller

Goud vir Kaylee

'n Leerling van Hoërskool Ben Viljoen se sangtalent is raakgesien en sal sy in 2025 in New York en Spanje haar skool en land gaan verteenwoordig.

Kaylee Engelbrecht van Hoërskool Ben Viljoen het deelgeneem aan Talent Africa se virtuele nasionale kompetisie.

Tydens die kompetisie verwerf sy twee goue sertifikate vir onderskeidelik haar eie komposisie asook ’n sangitem.
Hiermee kwalifiseer sy om Suid-Afrika te verteenwoordig by drie internasionale kompetisies, wat plaasvind in onderskeidelik New York en Spanje in 2025 asook by die Virtual Stars of the Universe-kompetisie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button