Observer Daller
Drie alumni op HK
Drie oud-leerlinge van Hoërskool Ben Viljoen is verkies vir die Huiskomitee van die Noordwes Universiteit in Potchefstroom.
Ruan Roos, Chanelle Smith en Izabella Paissopoulos dien op die Noordwes Universiteit se Huiskomitee vir die 2024/2025 termyn.
Al drie het in 2022 matrikuleer uit Hoërskool Ben Viljoen.

• Ruan dien op die Huiskomitee van De Wilgers Manskoshuis.
• Chanelle dien op die Huiskomitee van Vergeet My Nie Dameskoshuis.
• Izabella dien op die Huiskomitee van Vergeet My Nie Dameskoshuis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!