Observer Daller

Wees versigtig: Slaggat!

Motoriste word gewaarsku teen ’n yslike slaggat buite Marble Hall op die N11.

Mense op die Traffic Alert WhatsApp-groep is gewaarsku teen ’n yslike slaggat wat oor meer as een baan van die N11 strek.

Hierdie slaggat is 3km buite Marble Hall geleë op die N11 vanaf Roedtan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Back to top button