Observer Daller
Plaaslike entrepreneurs by Van der Hoff Kerkmark!
Die Hervormde Kerk in Groblersdal het verlede Saterdag ’n suksesvolle eerste Van Der Hoff Kerkmark aangebied.
Plaaslike entrepreneurs het verskeie produkte, soos varsgebak en handgemaakte artikels, uitgestal by die Van der Hoff Kerkmark wat Saterdag plaasgevind het.
Daar was ook vermaak vir die kinders
• Die volgende Van der Hoff Kerkmark word beplan vir Desember en sal ’n middag/aandmark wees.


Lees ook: Liggiefees skop af!









At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
