Observer Daller
Groblersdallers, wees versigtig: Verkeerslig buite werking
Die verkeerslig op die hoek van Van Riebeeckstraat en Tauteslaan in Groblersdal is buitewerking.
Motoriste word gewaarsku dat die verkeerslig naby die Groblersdal Landdroshof, op die hoek van Van Riebeeckstraat en Tautuslaan buitewerking is sedert vanoggend.
Dit kan ’n moontlik verkeersvloei probleem veroorsaak.
Lees ook: Twee beseer in Vaalfonteinpad-ongeluk
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
