Observer Daller

‘Vir Kersfees wil ek graag…’

Die klein Valleiertjies kan hul kersbriefies aan Kersvader met die Observer Daller deel.

Enige kindertjies wat graag hulle kersbriefies aan Kersvader met die Daller wil deel, kan dit gerus aan ons stuur.

Enige ouderdom kind is welkom om ’n kersbriefie te stuur.

Teken ’n prentjie of skryf jou briefie aan Kersvader en ons sal seker maak hy weet daarvan deur dit te publiseer.

Onthou om jou naam, van en ouderdom ook vir die Daller dit stuur.

Kersbriefies kan gestuur word na news@daller.co.za of op WhatsApp na 082 575 7016. Alternatief, kan die kersbriefies ook by die Daller kantoor afgelaai word tydens kantoorure.

• Die sluitingsdatum is Dinsdag, 16 Desember.

Festive Christmas poster with a snowman, gifts, and a decorated tree. Text in Afrikaans invites children to send Santa letters. Cheerful holiday theme.
Stuur jou kersbriefie aan die Oberser Daller.

Lees ook: Groblersdal: Sonnige en warm weer op pad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button