Observer Daller
Marble Hall: Loskopvallei Rusoord het Kersfeesgees
Loskopvallei Rusoord het hul jaarlikse Kersmark aangebied by Laerskool Marble Hall se sportgronde.
Soos vorige jare, het vanjaar se Loskopvallei Rusoord behoorlik die Kersfeesgees wakker gemaak in die Vallei.
Verskeie stalletjies was op Laerskool Marble Hall se sportgronde te sien, asook kindervermaak vir die jonges met ’n waterwurm en springkastele.









• Die volle artikel kan in die Observer Daller gelees word van 12 Desember.
Lees ook: Foto’s van gisteraand se ‘skrikwekkende’ weerlig gedeel
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
