Observer Daller
Geloftedag 2025 word gevier by DLU Saal
Die gemeenskap word daarop let dat Geloftedag more in Groblersdal gevier word.
Geloftedagvieringe op 16 Desember word gehou by die DLU Saal om 09:00 in Groblersdal.
Soos oudergewoonte beloof vanjaar se Geloftedag om weer ’n besondere geleentheidte wees.
Die Geloftediens sal gelei word deur ds. Hendrik du Plessis en die feesrede deur ds. Hendrik Verryn.
Geloftedag is nie net ’n herinnering aan die Slag van Bloedrivier nie. Dit is ’n jaarlikse herbevestiging van die waardes, eenheid en opoffering van die Voortrekkers, en ’n dankbare terugkeer na die Gelofte.
Lees meer hier: Marble Hall: Loskopvallei Rusoord het Kersfeesgees
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
