Observer Daller

Kaylee by Eisteddfod

’n Leerling van Hoërskool Ben Viljoen het deelgeneem aan die LALT Theatre Eisteddfod en die Gold Plate Eisteddfod.

Kaylee Engelbrecht van Hoërskool Ben Viljoen, het haar talent ten toon gestel met haar deelname aan onderskeidelik die LALT Theatre Eisteddfod en die Gold Plate Eisteddfod.

Sy het vir beide Eisteddfods ’n Afrikaanse instrumentele sangitem ingeskryf en uitmuntende uitslae behaal.

Tydens die LALT Theatre Eisteddfod verwerf sy 94% (A++), terwyl sy tydens die Gold Plate Eisteddfod 96%, oftewel A+++, verwerf.

Lees ook: Ben Viljoeners aangestel as NSS-merkers

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button