Observer Daller
Twee kultuursterre by BCVO Nasionale Kultuurfees
Twee leerlinge van CVO Marmer is gekies om die BCVO Nasionale Kultuurfees en Nasionale Redenaarskompetisie by te woon.
Twee kultuursterre van CVO Marmer is gekies om hul talente ten toon te stel by die BCVO Nasionale Kultuurfees en die Nasionale Redenaarskompetisie.
Ruben Zeelie en Anronette van Wyk het CVO Marmer verteenwoordig.

Lees ook: Kaylee by Eisteddfod
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
