Observer Daller
Loskop Rugbyklub: ‘Geseënde feestyd’
’n Kersboodskap van Loskop Rugbyklub in Groblersdal.
Loskop Rugbyklub se bestuur wens die Vallei gemeenskap ’n geseënde en vreugdevolle feestydperk toe.
“Mag jou feestyd toegedraai wees in liefde, lag en die warm gloed van kosbare herinneringe. Ons wens vir jou is vreugde, vrede en al die seëninge wat hierdie feestyd bring.”
Lees ook: Vallei ballerinas presteer by DASA-eksamens
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
