Observer Daller
Vallei skole verwelkom graad 1’s
Opgewondenheid en glimlaggies het vanoggend geheers toe die graad een’s van die Loskop Vallei hul eerste dag by die grootskool aandurf.
Al het die oggend begin met ’n paar druppels en baie wolke in die lug, was daar géén traandruppels te bespeur by die graad een’s van Groblersdal en Marble Hall nie
Die Vallei se skole sien uit na ’n jaar waar hulle hierdie jong leerders gaan help groei, leer en vorm.










Lees ook: Waarskuwing: Verkeersligte in Groblersdal stééds buitewerking
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
