Observer Daller

Hoërskool Ben Viljoen matrikulante ontvang uitslae

Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal se matrikulante van 2025 het hul akademiese uitslae ontvang vir die Naisonale Senior Sertifikaat eksamens.

Hoërskool Ben Viljoen se matrikulante van 2025 het met groot opgewondenheid Dinsdagoggend by die skool opgedaag om hul uitslae te ontvang.

Daar is uitmuntende akademiese prestasies behaal met die matriekuitslae van die klas van 2025.

’n Totaal van 121 leerlinge van Hoërskool Ben Viljoen het die NSS-eksamen afgelê en ’n totaal van 112 onderskeidings behaal.

Die totale vakonderskeidings is as volg:
•Afrikaans Huistaal: 4.
•Afrikaans Eerste Addisionele Taal: 12.
•Engels Huistaal: 5.
•Engels Eerste Addisionele Taal: 8.
•Wiskunde: 2.
•Wiskunde Geletterdheid: 4.
•Lewensoriëntering: 41.
•Lewenswetenskappe: 4.
•Rekeningkunde: 4.
•Besigheidstudies: 2.
•Rekenaartoepassingstegnologie: 4.
•Toerisme: 11.
•Verbruikerstudies: 1.
•Geskiedenis: 1.
•Geografie: 1.
•Ingenieursgrafika- en Ontwerp: 4.
•Landbou Tegnologie: 3.
•Visuele Kuns: 1.

•Die individuele leerling onderskeidings en res van die akademiese prestasies is in hierdie week se Daller beskikbaar. Maak seker jy kry jou uitgawe!

Two women smile, holding up certificates in front of a stone wall with partial words visible. They appear happy, celebrating achievements.
Zoë Jacobs en Carmi Schoeman. Foto’s: Jean-Marie Heyns.
A smiling woman in a black blouse and a young woman in glasses hold mail, standing in front of a stone wall with "Welcome" partially visible.
Elzabé en Merie Muller.
A smiling man and woman stand outdoors in front of a stone wall with text. The woman holds a brown package. Both wear casual attire and caps.
Chris en Petro Jordaan.
Two smiling young women pose in front of a stone wall with large text. One holds an envelope. Both appear joyful and celebratory.
Keziah Truter en Megan Otty.

Lees ook: Oud-Daller, Liske, is in Dubai!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Check Also
Close
Back to top button