Observer Daller
Hoërskool Ben Viljoen atlete presteer by Interhuis
Hoërskool Ben Viljoen se atlete het vyf rekords verbeter tydens die skool se jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms.
Hoërskool Ben Viljoen se atlete en leerlinge het groot gees en talle prestasies behaal tydens die skool se jaarlikse Interhuis atletiekbyeenkoms.

Daar is ’n totaal van vyf rekords verbeter deur atlete, terwyl die vier groepe dirigente reeds vroeg die dag die skare op hul voete gehad het.

• Die uitslae en individuele toekennings van hierdie atletiekbyeenkoms kan in die Observer Daller gelees word.








Lees ook: Prestasies en geesdrif by Interhuis-gala
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
