Observer Daller
LJM verwelkom vier personeellede
Laerskool Julian Muller in Groblersdal het 2026 afgeskop deur vier nuwe personeellede by die skool te verwelkom.
Laerskool Julian Muller verwelkom vier nuwe personeellede in 2026 by hul wenspan.
Hierdie onderwysers is:
• Me. Wilmarie Engelbrecht (student onderwyseres).
• Mnr. DJ Cope (Leiervoog en dien op die bestuur: Interne Departementshoof: Sport).
• Me. Michelle Cope (student onderwyseres).
• Me. Bianca Brent-Meek (staan in by die graad viers).
Hulle word ’n gelukkige en geseënde jaar toegewens.


Lees ook: Marmer ontvang besoek van Gromar
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
