Observer Daller
Elbé Pretorius Gedenkbyeenkoms by Hoërskool Ben Viljoen
Die jaarlikse Elbé Pretorius Gedenkbyeenkoms van Hoërskool Ben Viljoen lê die skool en gemeenskap na aan die hart.
Hoërskool Ben Viljoen was Saterdag gasheer vir agt skole by die Elbé Pretorius Gedenkbyeenkoms.
Die besoekende skole was: Hoërskole Rob Ferreira, Lydenburg, Kanonkop, Erasmus, Bergvlam, Generaal Hertzog, HTS Witbank en Sutherland High School.
Die atlete het almal besondere prestasies opgelewer en een rekord is deur ’n leerling van Hoërskool Ben Viljoen verbeter.
• Die volle uitslae van die atletiekbyeenkoms kan in hierdie week se Observer Daller gelees word.



Lees ook: Ben Viljoen verwelkom graad agts
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
