Observer Daller

’n Vol Loskopdam bly ’n seën vir die Vallei

Met damvlakke bo die 100%-vlak, bly Loskopdam se oorloop ’n welkome gesig vir inwoners van die Vallei.

Die Vallei is sedert 19 November 2025 geseën met die skouspelagtige prentjie van Loskopdam wat oorloop.

Tans loop Loskopdam steeds net-net oor.

Volgens damstandlesings wat gister (Woensdag) geneem is, staan Loskopdam op 100.3%.

• Die aanhoudende oorloop word toegeskryf aan goeie reënval in die opvangsgebied.

Lees ook: Riool stroom voor kerk verby

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button