Observer Daller

Jou Kurper Teen Kanker – ’n sukses!

Deur R150 000 te skenk aan die Groblersdal Kankerversorgingseenheid, kan daar met reg gesê word dat die 30ste Jou Kurper Teen Kanker ’n groot sukses was!

Die 30ste Jou Kurper teen Kanker hengelkompetisie is Saterdag aangebied by Loskopdam.

Uistekende ondersteuning van die gemeenskap kon maak dat daar R150 000 geskenk word aan die Kankerversorgingseenheid.

• Die volgende Jou Kurper Teen Kanker sal op 6 Februarie 2027 aangebied word.

• Die volle uitslae van dié kompetisie kan in die Observer Daller van hierdie week gelees word.

Lees ook: ’n Vol Loskopdam bly ’n seën vir die Vallei

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Check Also
Close
Back to top button