Observer Daller
APL Cartons gholfdag – ’n dag van prestasies
Marble Hall Gholfklub spog met vier wenners en uitsonderlike spel tydens die APL Cartons gholfdag.
Van eerste plek tot individuele prestasies soos langste dryf en naaste aan die pen, het dié gholfdag ’n kompetitiewe hoogtepunt vir alle deelnemers gebring.
Die APL Cartons gholfdag is Saterdag, 21 Februarie, by Marble Hall Gholfklub aangebied in ’n 2-bal American Scrable formaat.
• Die volle uitslae van dié gholfdag kan in hierdie week (27 Februarie) se Observer Daller gelees word.






Lees ook: Jou Kurper Teen Kanker – ’n sukses!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
