Observer Daller

Ben Viljoen stel Interhoërspan bekend by Big Brag

Die jaarlikse Hoërskool Ben Viljoen Big Brag het die fokus geplaas op die skool se Interhoër atletiekspan en -dirigente.

Die Interhoër atletiekspan en dirigente van Hoërskool Ben Viljoen is tydens die jaarlikse Big Brag op luisterryke wyse aan die gemeenskap voorgestel, net voor die 62ste Bosveld Interhoër plaasgevind het.

’n Tasbare gevoel van trots en opgewondenheid het die aand gekenmerk toe atlete hul plek ingeneem het, gereed om die Ben Viljoen-kleure met oorgawe te verteenwoordig.

Rachelle Lategan het ook die span toegespreek.

Met vasberadenheid en ’n sterk gevoel van spangees het die Daller-atlete gereed gemaak om hul beste op die baan te lewer.

• Die volledige artikel kan in hierdie week se Observer Daller gelees word.

A young athlete in a yellow and black sports uniform stands with a man in a plaid shirt on a grassy field, both smiling warmly. Mountains and a flagpole are in the background.
Omphile Tshikane en mnr. John Smith (skoolhoof).
A young girl in a sports uniform shakes hands with a man in casual attire on a grassy field, smiling. She holds a bag labeled "JoJo." An orange banner is in the background.
Annel-Marie van der Walt en mnr. John Smith (skoolhoof).
A person with short hair speaks into a microphone while wearing a t-shirt with colorful flowers. The background is blurred, featuring a green sign.
Me. Rachelle Lategan.

Lees ook: Ben Viljoeners wys ware Daller-gees

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button