Observer Daller

Sport en trots loop hand aan hand by LJM

Laerskool Julian Muller het hul interskole seisoen met trots en sterk sportmangees op eie bodem afgeskop.

Laerskool Julian Muller het hul eerste interskole kragmeting op eie bodem met trots en passie aangepak.

Met Laerskool Wonderboom as teenstander, het netbal- en rugbywedstryde vir opwinding gesorg, terwyl spelers hul alles gegee het.

Hierdie suksesvolle afskop van die seisoen skep groot verwagting vir die res van die interskole kompetisie en die skool se eie liga wat in April begin.

• Die volledige artikel kan gelees word in die nuutste uitgawe van die Observer Daller.

A youth rugby team in yellow and green jerseys, numbered 2, 3, and 6, huddles around a coach during a break. The tone is focused and determined.
Mnr. Fanie Vermeulen (Hoof en afrigter by die eerstespan seuns) praat die manne moed in tydens halftyd.
A young athlete in a green and yellow uniform leaps to catch a netball on an outdoor court. Spectators sit watching in the background. Energetic and focused.
Lienke Kotze.

Lees ook: Padwerke sluit bane in Herefordstraat – wees versigtig

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button