Observer Daller
Sterk vertonings vir Ben Viljoen op Ellisras
Hoërskool Ben Viljoen het sterk vertonings gelewer tydens die NWU Skolesportreeks teen Ellisras.
Hoërskool Ben Viljoen het hul teenwoordigheid laat geld tydens die derde bepaling van die NWU Skolesportreeks, waar hulle op Hoërskool Ellisras se tuisvelde meegeding het.
Die dag is gekenmerk deur strawwe kompetisie, hoë intensiteit en aksiebelaaide wedstryde oor al die sportkodes heen.
Ten spyte van sterk teenstand het die Dallers hul staal gewys met deurgaans puik vertonings en ’n duidelike gees van vasberadenheid.
• Die volle artikel en al die uitslae kan in hierdie week se uitgawe van die Observer Daller gelees word.



Lees ook: Ben Viljoen-spanne wys karakter in NWU Skolesportreeks
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
