Observer Daller
KYK: Marble Hall Gholfklub se nuwe ‘krok-lid’ trek aandag
Veiligheidsredes het gelei tot die suksesvolle hervestiging van ’n jong krokodil wat gekuier het by die Marble Hall Gholfklub.
’n Klein maar onvergeetlike besoeker het vir meer as ’n maand die kollig gesteel by Marble Hall Gholf Landgoed, waar ’n jong Nylkrokodil sy tuiste by die dam by putjie 9 gemaak het.
Met veiligheid as prioriteit, is die krokodil egter onlangs veilig gevang en hervestig by die Schuinsdraai Natuurreservaat.
• Die volle artikel kan in hierdie week se Observer Daller gelees word.
Lees ook: KYK: Tweede beseerde valk in Krugerstraat gevind
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
