Observer Daller
Sterk spanwerk lei Marble Hall Gholfklub na sege
Marble Hall Gholfklub se ligakaptein, Joe Botha, lei die span na ’n indrukwekkende oorwinning op tuisbaan.
Marble Hall Gholfklub se ligaspan het Saterdag ’n indrukwekkende oorwinning op hul tuisbaan behaal toe hulle die tot dusver onoorwonne span van Polokwane geklop het.
Onder leiding van ligakaptein Joe Botha het die span met selfvertroue en samewerking gespeel, wat uiteindelik tot ’n deurslaggewende oorwinning gelei het. Verskeie pare het sterk vertonings gelewer en belangrike punte vir die tuisspan ingesamel.
• Die volledige artikel en uitslae is beskikbaar in hierdie week se uitgawe van die Observer Daller.
Lees ook: Gromar geniet geskiedkundige avontuur by Majuba
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
