Observer Daller
Protes kan verkeer op R25 raak
Plaaslike kennisgewings dui op moontlike ontwrigting op die R25 Vrydag, 24 April.
Motoriste word gewaarsku oor ’n moontlike protesoptog wat Vrydag, 24 April, kan plaasvind en wat die R25 kan beïnvloed. Sekere roetes in die gebied kan ook beïnvloed word.
’n Kennisgewing rakende die beplande aksie is ook op verskeie media-platforms in die omgewing versprei.
Motoriste word aangeraai om versigtig te wees en, waar moontlik, alternatiewe roetes te oorweeg.
Lees ook: Anna Rudolph se nalatenskap leef voort
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
