Observer Daller
Gromar-leerders wys spangees tydens Bondedag
CVO Gromar se rugby- en netbalspanne het hulle skool met trots tydens die Bondedag verteenwoordig.
Die leerlinge van CVO Gromar Landbou Akademie het op 8 en 9 Mei aan die jaarlikse Bondedag by Zwartkloof Adventures deelgeneem, waar rugby- en netbalspanne die skool met trots verteenwoordig het.

Volgens die skool het die byeenkoms weer die belangrikheid van spanwerk en dissipline onder jong sportlui beklemtoon. CVO Gromar sien nou uit na die komende BCVO Winterspele wat van 25 tot 27 Junie in Orania aangebied word.

• Die volle artikel kan in hierdie week se uitgawe van die Observer Daller gelees word.

Lees ook: Vars energie by Gromar-klaskamers
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
