Observer Daller

Hoërskool Ben Viljoen wys karakter teen Nylstroom

Hoërskool Ben Viljoen het op én langs die veld hul merk gemaak in Modimolle.

Hoërskool Ben Viljoen se sportspanne het hul staal gewys tydens ’n suksesvolle toer na Modimolle, waar die Dallers teen Hoërskool Nylstroom te staan gekom het.

Van opwindende rugbyaksie tot gedissiplineerde hokkievertonings, het die naweek gesorg vir hope trots en uitstekende spanwerk op én langs die veld. Die Dallers het deurgaans groot veggees, karakter en sportmangees getoon in wedstryde wat deur harde kompetisie gekenmerk is.

Two female field hockey players compete on a grassy field. One in green prepares to strike the ball near the goal, while the other in white defends.
Anika Pruis. Foto: Verskaf/Alexia Patricio

Die rugbyspanne het sterk vertonings oor verskeie ouderdomsgroepe gelewer, terwyl die hokkiedogters ook met selfvertroue en vasberadenheid uitgeblink het.

• Lees die volledige uitslae in hierdie week se uitgawe van die Observer Daller.

Lees ook: Gideons bring hoopboodskap na Ben Viljoen

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button