Observer Daller
Julian Muller trots ná uitdagende ligawedstryd
Laerskool Julian Muller se rugbyspanne het waardevolle ervaring opgedoen tydens taai ligawedstryde in Thabazimbi.
Laerskool Julian Muller se rugbyspanne het na Thabazimbi gereis vir ’n reeks taai ligawedstryde waar spelers hul deursettingsvermoë, spanwerk en veggees ten toon gestel het.

Ondanks strawwe kompetisie op die opponente se tuisveld, het die jong spelers waardevolle ervaring opgedoen en hul skolekleure met trots verdedig. Afrigters en ondersteuners was veral beïndruk met die spanne se houding en vasberadenheid deur die dag se wedstryde.

Die fokus skuif nou na die volgende rondte ligawedstryde waar die spanne weer gereed sal wees om hul beste op die veld te lewer.
• Die volledige artike kan in hierdie week se Observer Daller gelees word.

Lees ook: Julian Muller-rugbyspelers blink uit by Limpopo-proewe
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
