Observer Daller

Mini-netbaldag bring skole op Marble Hall byeen

Jong netbalspeelsters het op Marble Hall se bane uitgeblink tydens ’n dag vol energie.

Sportgees en spanwerk was volop tydens Laerskool Marble Hall se jaarlikse mini-netbaldag op 16 Mei, waar skole van regoor die omgewing mekaar op die bane aangepak het.

Jong spelers het hulle beste gegee in energieke wedstryde vol opwinding, terwyl ondersteuners en afrigters vir ’n positiewe atmosfeer gesorg het.

•Die volle artikel kan in hierdie week se uitgawe van die Observer Daller gelees word.

Lees ook: Gromar-trio wys hul staal

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button