Observer Daller

Hoërskool Ben Viljoen se seunshokkie hou momentum

Hoërskool Ben Viljoen se seunshokkiespanne het weer sterk vertonings in belangrike ligawedstryde gelewer.

Hoërskool Ben Viljoen se seunshokkiespelers het weer hul staal gewys tydens belangrike ligawedstryde teen sterk teenstanders.

Die Dallers se o. 16- en eerste span het met vasberadenheid, goeie spanwerk en kenmerkende Dallergees op tuisbodem uitgeblink toe hulle Mitchell House van Polokwane aangedurf het.

A hockey player in green and yellow prepares to swing a stick on a grassy field. The background shows trees and hills under a blue sky.
SJ Rautenbach.

Beide spanne het indrukwekkende spel gelewer en bevestig waarom Ben Viljoen steeds ’n krag in skoolhokkie bly. Die o. 16-span het later in die week ook waardevolle wedstrydervaring teen Merensky Landbou-akademie opgedoen.

• Die volle uitslae kan in hierdie week se uitgawe van die Observer Daller gelees word.

Lees ook: Leerders beleef safari in VR

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button