Observer Daller
Marble Hall en Eugene Marais skitter op sportveld
Jong sportlui van Marble Hall en Eugene Marais het hul talent en sportmanskap tydens ’n opwindende sportdag ten toon gestel.
Laerskool Eugene Marais en Laerskool Marble Hall het op Donderdag, 21 Mei, ’n opwindende sportmiddag beleef waar jong sportlui hul vaardighede op die rugbyveld en netbalbaan ten toon gestel het.
Netbalspanne vanaf o. 10 tot o. 13, asook rugbyspanne van o. 9 tot die eerstespan, het in vriendskaplike, maar mededingende wedstryde kragte gemeet. Ondersteuners het die spelers luidkeels aangemoedig en die middag was gevul met goeie sportmangees en spanwerk.
•Die volledige artikel kan in hierdie week se uitgawe van die Observer Daller gelees word.
Lees ook: Mini-netbaldag bring skole op Marble Hall byeen
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
