Dit lyk net soos die ware Jakob ... of in die geval Paul, maar in der waarheid is dit 'n 1.5 ton replika van die Paul Kruger-standbeeld wat onderweg is na 'n nuwe tuiste in Orania.
Support Local Journalism
Add The Citizen as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.