Local newsNews

VLU gesels oor blommerangskikking

Onthou jy hoef nie 'n lid van die VLU te wees om byeenkomste te kan bywoon nie.

Blommerangskikking geïnspireer deur tekstiel, en die verskillende style as dit kom by blommerangskikking, is deur Jan Venter, gedemonstreer tydens die Vroue Landbou Unie (VLU) Parys-tak byeenkoms op 4 Maart.

Die byeenkoms is ook bygewoon deur Hanri Celliers, Area1 voorsitter. Sy was baie beïndruk met die wyse waarop die Parys-tak vergaderings hou.

As jy die volgende VLU-byeenkoms wil bywoon, gesels met Bernadet van der Ende by 082 474 0304 of Annatjie Dreyer by 082 464 0204 vir meer inligting. Onthou jy hoef nie ‘n lid van die VLU te wees om byeenkomste te kan bywoon nie.

Jan Venter het meer kom vertel van die kuns van blomme rangskik.

VLU-wenk vir die week
Kikker jou asblik op:
Plaas suurlemoenskille onderin jou vullisblik, onder die plastiek. Dit sal ‘n heerlike suurlemoen geur gee.
Vervang die skille elke week.
Gedagte: As jy weet wat jou doelwit is, sal jy nooit die punt mis nie!!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button