Local newsNews

Drie vas oor vuurwapens en ammunisie

Die drie mans sal vandeesweek voor die Heilbronse landdroshof verskyn.

Drie mans, waaronder twee Lesotho-burgers, sal die week voor die Heilbronse landdroshof verskyn op klagte van die besit van ongelisensieerde vuurwapens  en ammunisie, en sameswering om ‘n misdaad te pleeg.

Die polisie se taktiese-eeheid het Saterdagmiddag inligting gekry  van ‘n wit Volkswagen Polo op die R57  wat in die rigting van Heilbron beweeg het. Volgens die inligting het die insittendes ongelisensieeerde vuurwapens en ammunisie  by hulle gehad,

Die voertuig is opgemerk en deursoek waarop die mans gearresteer en beslag op die vuurwapens, ammunisie en voertuig gelê is, het polisiewoordvoerder sers Josephine Rani gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button