Sport

  • Koue hou baie hengelaars weg van die viswater

    Photo Galleries

    Ten spyte van ysige en mistige weer het ’n  paar hengelaars van die Mimosa-hengelklub tog kans gesien om die hengelwaters…

  • Dowe swemmer skitter met silwer in Turkye

    Photo Galleries

    Cornell Loubser, ‘n vierde jaar student in B.Ed. aan die NWU se Potchefstroomkampus, het Suid-Afrika tydens die 23ste Olimpiese Spele…

  • Geveg van die Eeu: Mayweather of McGregor?

    Photo Galleries

     Dit word nie verniet as die grootste geveg in gevegsport se geskiedenis bestempel nie. Eerskomende Saterdagaand (Sondagoggend Suid-Afrikaanse tyd) gaan…

  • Siggestremde rolbalspeler stap weer met nasionale titel weg

    Photo Galleries

    ‘n Siggestremde rolbalspeler van die omgewing, Salome Morries (61), het verlede week weer eens met ‘n nasionale titel weggestap. Salome…

  • Die 10 boksers van Fight Night: Overs vs Excelsior

    Photo Galleries

    10 boksers van Fight Night: Overs vs Excelsior

  • Renjaers brand rubber

    Photo Galleries

    VANDERBIJLPARK . – Verskeie renjaers van die Vaaldriehoek het onlangs tydens die Zwartkops Inland Championships rubber gebrand. Jackson van Megafibre…

  • Ruiters wys hul slag

    Photo Galleries

    Die foto is geneem na afloop van die kwalifiserende Rondte 3 vir Vrystaat-kleure in die Western Riding Dissipline wat gehou…

  • Likkewane hou Lente Netbal Rondomtalie

    Photo Galleries

    Parys se Likkewaan-kanoklub bied op 9 September ’n Lente Netbal Rondomtalie aan. Die dag beloof om soos elke jaar hope…

  • Winterhengel kom met uitdagings vir hengelaars

    Photo Galleries

    Die Mimosa-hengelklub se Julie-kompetisie is in ongure weer gehou. Die poelvis van die dag, ’n  moddervis, is gevang deur Roland…

  • Rugby is meer as net 80 minute, dis ‘n leefstyl

    Photo Galleries

    Naweek na naweek speel rugbyspanne in wegwedstryde en meeste van die tyd sien ons as toeskouers en rugbyliefhebbers net die…

  • Agt van Parys by Noordwes Meesterskampioenskap

    Photo Galleries

    Agt spelers van Parys-rolbalklub sal die naweek in aksie wees by die Noordwes Rolbal meesterskampioenskap. Die Ope-afdeling word by die…

  • Noordwes se enkelspel-kampioene moet gekroon word

    Photo Galleries

    Noordwes Rolbal se enkelspelkampioenskap begin hierdie naweek op verskeie bane. Drie en veertig vroue het vir die kampioenskap ingeskryf. Vir…

Back to top button