Sport

  • Gholfdag vir Adam en Bertus – jy kan help

    Photo Galleries

    ‘n Gholfdag word op Vrydag 6 Oktober by die Parys Golf & Country Estate in Parys aangebied ten bate van…

  • Jukskeiklub rondomtalie ’n groot sukses

    Photo Galleries

    Mimosa-jukskeiklub het weer op 21 September ’n rondomtalie-jukskeitoernooi op die NG-gemeente Parys-Wes se terrein aangebied. Spelers van sover as Reitz,…

  • Two debutants in Proteas squad for Bangladesh test in Potch

    Photo Galleries

    The Proteas squad for the upcoming tes match from 28 September – 2 October at Senwes Park in Potchefstroom is…

  • Titaniese rolbalstryd tussen 2 van SA se legendes

    Photo Galleries

    ’n  Rolbalstryd tussen van die bestes in die land sal eersdaags op die Parys-rolbalklub se bane gesien word wanneer twee…

  • Do not miss the Proteas in their test whites!

    Photo Galleries

    There are only 10 days to go until the first test match between South Africa and Bangladesh starts at Senwes…

  • Arnold Classic wag vir Launette

    Photo Galleries

    Parysenaar Launette van Niekerk spog met ’n skitterende vierde plek in die Beach Bikini-afdeling by vanjaar se SA’s. Dit volg…

  • Lente netbal-rondomtalie vir kanoklub

    Photo Galleries

    Sewentien netbalspanne het die afgelope naweek aan die Lente Netbal Rondomtalie by die laerskool se netbalbane deelgeneem. Die rondomtalie wat…

  • Likkewane skitter by Wêreld Kano Marathon-kampioenskap

    Photo Galleries

    Twee Parysenaars, Kobus Erasmus en Sylvia Nel, het skitterend gevaar na afloop van die ICF  Wêreld Kano Marathon-kampioenskappe wat vanjaar…

  • Koue hou baie hengelaars weg van die viswater

    Photo Galleries

    Ten spyte van ysige en mistige weer het ’n  paar hengelaars van die Mimosa-hengelklub tog kans gesien om die hengelwaters…

  • Dowe swemmer skitter met silwer in Turkye

    Photo Galleries

    Cornell Loubser, ‘n vierde jaar student in B.Ed. aan die NWU se Potchefstroomkampus, het Suid-Afrika tydens die 23ste Olimpiese Spele…

  • Geveg van die Eeu: Mayweather of McGregor?

    Photo Galleries

     Dit word nie verniet as die grootste geveg in gevegsport se geskiedenis bestempel nie. Eerskomende Saterdagaand (Sondagoggend Suid-Afrikaanse tyd) gaan…

  • Siggestremde rolbalspeler stap weer met nasionale titel weg

    Photo Galleries

    ‘n Siggestremde rolbalspeler van die omgewing, Salome Morries (61), het verlede week weer eens met ‘n nasionale titel weggestap. Salome…

Back to top button