Special categories
-
Man eers onder valse voorwendsels na Klerksdorp gelok, en toe by gastehuis ontvoer
Local newsDie polisie se provinsiale kommissaris het na die inhengtenisname lof gehad vir die multidissiplinêre ondersoekspan vir hul volgehoue en gesamentlike…
-
Voertuie deursoek vir onwettige vuurwapens, dwelms, en gesteelde goedere
Local newsDie Fezile Dabi-distrikskommissaris, hajoor-generaal Makubo, het die operasie bygewoon en inligtingspamflette oor huishoudelike geweld, padveiligheid, middelafhanklikheid en mensehandel versprei.
-
Mampoer gee fees skop
Local newsDie geur van vars vrugte, die klank van boeremusiek, en die gesellige gegons van gesinne wat saamkuier, het Saterdag op…
-
Ons maak vordering, sê Rand Water
Local newsRand Water sê hy maak goeie vordering met kritieke instandhouding van sy belangrikste infrastruktuur. Die onderhoudsprojek, het op 29 Mei …
-
So lyk die impak van werkverlies op gemeenskappe
Local news“Wanneer duisende mense hul inkomste verloor, word die impak nie net ekonomies gemeet nie, dit word gemeet in die honger…
-
Besluit was geneem – raadsitting net ‘n ‘rookskerm’, sê DA
Local newsDie Vrystaatse Hoë Hof het in 'n geskiedkundige uitspraak nie net ingryping van die provinsiale regering by die Ngwathe Plaaslike…
-
Rolbal se kampioene onder die kampioene gekroon
Local newsSlegs die room van die Noordwes-provinsie se rolbalspelers het hier kragte gemeet en kon twee van Parys se rolbalspelers met…
-
Brandweervoertuig tref bees onderweg na huisbrand
Local newsDie identiteit van die twee persone wat in die huisbrand omgekom het, is nie bekendgemaak nie.
-
Ngwathe: Strengthen oversight, enforce accountability
Local newsThis Ngwathe Local Municipality has filed an application for leave to appeal against the court judgment on June 24.
-
Ontvoerde kind na drie weke gekry
NewsProvinsiale kommissaris luitenant-generaal Baile Motswenyane, het lede van die ondersoekspan geloof vir hul onverpoosde toewyding en gesê dat dit 'n…
-
‘Communities suffer while municipalities are not held accountable’
Local newsThe Human Rights Commission's investigating team visited the Ngwathe towns this week after several complaints have been received about service…
-
Skoolhoof: ‘Kinders is ons besigheid’
Local newsParys en sy gemeenskap het reeds diep in die hart van skoolhoof Pieter Janse van Rensburg gekruip










