Top stories
-
Brrr….ysige koue kom
Local newsMaksimum temperature sal later in die week geleidelik effens styg maar steeds in die lae 20's bly.
-
New bakkies for Ngwathe to improve service delivery
Local newsThe Mayor said the service delivery bakkies will help to improve service delivery.
-
Gemeenskappe verenig in geloof teen misdaad, korrupsie en verslawing
Local newsHierdie is 'n inisiatief deur en ter wille van die gemeenskap om as kerke en geloofsdenominasies in Parys, Tumahole, Schonkenville…
-
Seldsame seëluitstalling in Senotaafsaal te sien
Local newsDié besonderse uitstalling is tot 1 Oktober te sien – genoeg tyd vir elke persoon met ’n waardering vir ons…
-
‘n Huis vir polisiekonstabel en sy gesin na verwoestende brand
Local news"Die projek beklemtoon ook die krag van gemeenskapsamewerking en die impak van deernisvolle leierskap," het kapt. Loraine Earle gesê.
-
Bek-en-klouseerkrisis bedreig boerderyvolhoubaarheid, waarsku TLU SA
Local newsDie Transvaalse Landbou Unie en die Rooivleisprodusente Organisasie vra dat die staat dringend optree om boerderyvolhoubaarheid te beskerm, veral waar…
-
-
Dobbelbesteding in SA oorskry R1,1 triljoen
Local newsDigitale platforms 'n groot trekpleister vir dobbelary
-
Kaggel, klavier en poësie
Local newsKom vier saam met die ATKV-tak Vredefort Koepel die 100-jarige bestaan van Afrikaans as amptelike taal met die gesellige saamkuier…
-
Hoe werk-van-huis Jou versekering beïnvloed
Local newsDit is belangrik vir mense om proaktief hul versekeringspolisse te evalueer en op te dateer. Die begrip van die bepalings…
-
Dit is weer tyd om jou gunsteling sakeonderneming in Parys te nomineer
Local newsDie publiek kan verdienstelike besighede op die aanlyn nominasievorm in die onderskeie kategorieë nomineer van 19 Mei tot 2 Junie
-
Gholfdag ten bate van oud-afrigter se kankerstryd
Local newsDie opbrengs van die dag gaan vir Hennie se behandeling.











