Sport

  • K1 en K2 marathon aangebied

    Sport

    Die Likkewaan-kanoklub in Parys bied op 13 Mei ’n K1 en K2 marathon aan wat om 09:30 sal begin.

  • Likkewane laat die roeispane klap vir medalje-trots

    Sport

    Lede van die Likkewaan-kanoklub in Parys het die afgelope naweek uitmuntend presteer by die SA skole roeikampioenskappe. In totaal is…

  • Bokskoors tref Vaal

    Sport

    MEYERTON. – Die Vaaldriehoek is ‘n SA-bokskampioen ryker nadat Ruann Visser Vrydagaand by die Emerald Resort & Casino die swaargewigtitel…

  • Parysenaars wys hul slag by Sasol padwedloop

    Sport

    Parysenaars het skitterend presteer by die Sasol padwedlope wat op 3 Februarie gehou is. Vir die 42,2km wedloop het Stephanie…

  • ES le Grange-atleet se drome word waar in Frankryk

    Sport

    Baren Davids van ES le Grange Skool in Potchefstroom het met meer as net ‘n glimlag en unieke ervaring die…

  • Só lyk die pare uitslae

    Sport

    Die Parys-rolbalklub het die seisoen afgeskop met die mans en dames pare wat gespeel is. In die mans pare het…

  • Likkewane sorg vir heelwat medaljes ná skole liga kragmeting

    Sport

    Skole-roeiers van die Likkewaan-kanoklub het op Sondag 21 Januarie kon spog met uitmuntende prestasies na afloop van die eerste skole…

  • Leadership Camp opportunity now available

    Community

    The Rotary Youth Leadership Awards (Ryla) camp provides leadership, citizenship and personal growth training experiences for potential leaders. Rotary’s closest…

  • Langasems laat nie op hul wag nie

    Photo Galleries

    Parysenaars wat die naweek aan die Kaapse Hoop marathon deelgeneem het en almal kon spog met persoonlike beste tye. Van…

  • Swartbaar-wêreldkampioenskappe word op Vaalrivier gehou

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – Hengelaars spook die week sake uit op die Vaalrivier vir  die 13de swartbaar wêreldkampioenskappe wat vanjaar op die Vaalrivier by…

  • Two debutants in Proteas squad for Bangladesh test in Potch

    Photo Galleries

    The Proteas squad for the upcoming tes match from 28 September – 2 October at Senwes Park in Potchefstroom is…

  • 100th parkrun milestone for Annetjie

    Sport

    As Parys parkrun approaches its 3rd birthday in November, local parkrunners are celebrating the significant milestones of 50 and 100…

Back to top button