EntertainmentLifestyle
Potch rooikop op “Kiss a ginger day” bederf
Potchefstromers is gevra om fotos te stuur waar hulle liefde aan die rooikoppe in hulle lewe betoon.
Saterdag (12 Januarie) was“Kiss a ginger day”.
Potchefstromers is gevra om fotos te stuur waar hulle liefde aan die rooikoppe in hulle lewe betoon.
Elian Wilters is op “Kiss a ginger day” (12 Januarie) deur sy ouers met ‘n lekker roomys bederf.

Dit is die 10de keer wat die dag gevier is. Nie net is dit ‘n dag waarop mense vir die spesiale rooikoppe in hulle lewe kan wys hoe baie hulle vir hulle omgee nie.
Maar dit is ook ‘n bewusmaking van die afknouery wat twee persent van die wêreld se bevolking moet deurmaak.
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/56580/soen-n-rooikop-vandag/



