Leerders van Laerskool M.L Fick het 14-15 Junie aan die MASA Nasionale Kampioenskappe by Jonibach sportsentrum in Pretoria deelgeneem.
Drie leerders, Zariette Knoesen, Mattias van Niekerk en Seth Lubbe het hulle vegkuns talent by die kampioenskappe gewys.
Hier is die uitslae:
Zariette Knoesen:
- 5x goue medaljes
Mattias van Niekerk
- 3x goue medaljes
- 1x silwer medalje
- 1x brons medalje
Seth Lubbe:
- 1x silwer medalje
- 1x brons medalje
“Baie geluk met julle mooi prestasies,” het die skool op sosiale media gesê.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



